Kyk hoe lekker dans hierdie ouma

Hierdie video van ‘n dansende ouma is altesaam al meer as 25 miljoen keer gekyk – en dit is maklik om te sien hoekom. Die videogreep beeld ‘n energieke ouderling uit wat ‘n paar ernstige dansbewegings uitvoer op Eurythmics se treffer, Sweet Dreams. Die vrou se danspassies was so indrukwekkend dat die konsertgangers uiteindelik hul aandag op haar gevestig het, aangesien sy die vertoning moeiteloos steel. Alhoewel die identiteit van die vrou nog nie bekend is nie, het mense voortdurend die geheimsinnige danser geprys vir haar dansbewegings. Gooi hom, ouma!

Kyk hoe skoffel hierdie ouma beter as meeste mense in Stones:

 


Vir nog snaakse memes en videos, gaan besoek ons humor bladsy.

Ben is 'n Labrador wat daarvan hou om videospeletjies te speel, op te lees oor tegnologie en hou van lang, romantiese stappies op die stran... eh... sypaadjie.

1 Comment

  1. Frikkie

    28/05/2018 at 5:41 pm

    Lekker Ouma!

Kommentaar

Your email address will not be published. Required fields are marked *