10 Mense wat glad nie kan parkeer nie!

Kyk, nie almal kan ‘n voertuig parkeer nie. Party van ons is so bang vir parallel parking, ons parkeer sommer twee blokke verder. Hier is ons top 10 lys van die wêreld se slegte parkeerders:

“Weet iemand waarvoor hierdie wit lyne in die parkeerarea is?”

Parallel Parking – Nailed it!

Image result for funny bad parking

Die prys van parkering is deur die dak!

Related image

“Kan ek nog kom? Hoe baie plek is daar nog?”

Tipies BMW bestuurder…

Vir ingeval daar groot reën op pad is…

“Kyk gou daai kant. Is ek in my lyn?”

Praat van “underground parking”…

As jy van die kuierplek af direk werk toe ry:

Related image

 

Vir ander lawwighede, kliek hier en besoek ons vermaak bladsy!

Ben is 'n Labrador wat daarvan hou om videospeletjies te speel, op te lees oor tegnologie en hou van lang, romantiese stappies op die stran... eh... sypaadjie.

Kommentaar

Your email address will not be published. Required fields are marked *