15 Mense wie se dag slegter as joune is

As jy dink jy’t ‘n slegte dag gehad, cheer op! Dit kon altyd erger wees. Loer gerus hieronder na alles wat hierdie mense aangevang het.

 

Daag by werk op met onpaar skoene:

 

Aan die diep kant in gegooi:

 

Planne het deur die mat geval:

 

Waterfront parkering:

 

DIY verfwerk:

 

Nuwe TV teen die muur:

 

Doen hierdie op eier risiko:

 

Ek hoop jy kar is ge”cover” by die versekering:

 

Aandete is amper klaa–

 

Ontbyt is die belangrikste morstyd van die dag:

 

Oops:

 

As jou man besluit om self die kaste in te bou:

 

Cheers!:

 

Hier een vat die koek… of nie:

 

Ek dink die printer se ink is op… Die vloer… :

 

Vir meer lawwe dinge, kliek hier en besoek ons Vermaak-afdeling!

Ben is 'n Labrador wat daarvan hou om videospeletjies te speel, op te lees oor tegnologie en hou van lang, romantiese stappies op die stran... eh... sypaadjie.

Kommentaar

Your email address will not be published. Required fields are marked *