WEN ‘n nuwe selfoon ter waarde van R4599 met Rugged SA

Ons vriende by Rugged SA gee ‘n fantastiese selfoon weg ter waarde van R4599! En jy mag dalk net die gelukkig wenner wees! Rugged SA is nie verniet die “TOUGHEST Brand In Africa” nie! Om in te skryf is letterlik so maklik soos 1, 2, 3.

Stap 1:

Sluit aan by Rugged SA se nuusbrief:

 

Stap 2:

Kliek op hul Black Friday Facebook event hieronder en kies net “Going” of “Attending”

 

Stap 3:

Kliek hieronder en volg hulle op Facebook:

 

Meer inligting oor hierdie awesome Rugged SA AGM A8 32 GB selfoon wat jy kan wen:

  • OS Version: Android 7.0 Nougat
  • CPU: Qualcomm Snapdragon 410 MSM8916 Quad Core
  • GPU: Adreno 306, 400 MHz
  • Processor Speed (max): 1.2GHz
  • RAM: 3GB
  • Internal Memory: 32GB
  • External Memory: Supports up to 32GB
  • Display Size: 5.0 Inch IPS
  • Display Resolution: 1280×720
  • Touch Screen: Capacitive
  • Multi-touch: Support 5 Point
  • Frequency: 2G: GSM 2/3/5/8, 3G:WCDMA 850/900/1900/2100MHz, 4G:FDD B1/B3/B7/B20/B38/B40/B41/B39
  • IMEI Number: 2
  • GPS, A-GPS
  • Bluetooth 4.0
  • Wi-Fi: 802.11 b/g/n, Wi-Fi Hotspot
  • Google Play
  • Sensors: Proximity, Accelerometer, Gravity, Light
  • NFC
  • OTG
  • Micro USB 2.0
  • Microphone and Speaker
  • Removable Battery
  • Battery Size: 4050mAh Li-Polymer
  • Continuous Usage Time: up to 15 hours
  • Battery Standby: up to 120 hours
  • 2 Megapixel Front-Facing Camera + 13 Megapixel Rear Camera
  • Video Resolution: 640×480 Front/ 1280×720 Back 30fps
  • IP68 Rating

Ports

  • 2 (4G/WCDMA/ GSM) SIM card slot, 2x Nano SIM
  • Micro SD card slots: Up to 32GB
  • Micro USB 2.0
  • 3.5mm Audio Jack

 

Die wenner van hierdie kompetisie word Desember 2018 aangekonding. Om in aanmerking te kom moet jy al drie stappe hierbo doen; Nuusbrief, Event en Facebook bladsy like. Wenner moet in Suid-Afrika woonagtig wees. Kompetisie word gehardloop deur Agtien.com en prys word verskaf deur RuggedSA. Termes en voorwaardes geld.

Ben is 'n Labrador wat daarvan hou om videospeletjies te speel, op te lees oor tegnologie en hou van lang, romantiese stappies op die stran... eh... sypaadjie.

Kommentaar

Your email address will not be published. Required fields are marked *